Ons was bevooregd om mams by ons te he vir so paar weke in Junie. Sou natuurlik kersie op koek gewees het as pa dit kon saam maak .. maar moes maar agterbly om die besigheid by huis aan gang hou.
Hier 'n paar great Scenery Pics!
Nog 'n interesante plek was die Kasteel by St Michaels Mount :
Voor hoogwater kon ons oor stap met die voet padjie .. amper soos Moses die Israliete oorgevat het....
1 comment:
Wow ek kanie gli die water het so gestyg nie! Unbelievable
Post a Comment