Thursday, May 10, 2012

Wallis 2012


Na 8 jaar in die UK, het ons uiteindilk Wallis gaan besoek.


Met weervoorspellings nie in ons guns (Storm wind en reen), was ons gelukkig om 2 goeie staproetes in te kry langs die westelike kus gedeelte vand Wallis (Pembrokeshire).


Die katedraal by St Davids (Kleinste stad in Brittanje)





Die kuslyn was ongelooflik










Daar was baie 'privaat' strande op ons roete ..














Who's going to ride your wilde horses?
















Waaghalsige skape







Na ons stap oor see en kuslyn, is ons ook bederf met beeldskone mere en natuurskoon





Water lelies - nie heeltemal in seisoen




En die pad huis toe is lank en swaar ...